Sekelbos
Sekelbos is meer as net musiek🎶, dit is n gevoel❤️, n herinnering aan wie jy eintlik is! Musiek met gevoel, hart en mening.
Instagram
Instagram
TikTok
TikTok
YouTube
YouTube
Apple Music
Apple Music
Spotify
Â
Spotify
Artist · 205 monthly listeners.
YouTube
YouTube
n' Sekelbos groei stadig, maar hy hou aan. Selfs in droë grond. Selfs teen die wind. Ons musiek kom uit regte lewe uit twyfel, stilte, gebed en weer opstaan. Dis vir mense wat moeg is, wat voel hulle is nie genoeg nie, maar steeds aanhou staan. Ons maak nie musiek om perfek te wees nie, maar om hoop te bring. Om lig te wees in donker tye. Om te sê: jy is nie alleen nie. Sekelbos is meer as ’n naam. Dis ’n herinnering
Instagram
Â
Instagram
TikTok
TikTok
Apple Music
Apple Music
Listen to music by Sekelbos on Apple Music.
View on mobile